Jannie du Toit

Liedjieskrywer en Sanger van Afrikaanse en Nederlandse Kleinkuns

Jannie du Toit is 'n liedjieskywer, internasionale sanger en pionier in die ontwikkeling van Afrikaanse musiek.

Sedert sy beginjare as sanger op die eerste toetsuitsendings van SATV in 1975 en as lid van die Afrikaanse folkgroep TRILOGIE, het die een hoogtepunt na die ander gevolg. Die inpalm van die "Honorary Mention Prize" in die American Song Festival, het hierdie suksesvolle musiekreis behoorlik laat vlam vat.

Nuwe CD onlangs vrygestel


Jannie se nuwe CD
Oesjaar 2018
is nou beskikbaar.

Kry jou kopie nou by
www.jnsmusiek.co.za

Jannie du Toit Oesjaar


Huidige optredes van Jannie sluit die volgende in:

thewebman.co.za