Jannie du Toit bied sy splinternuwe program Margaretastraat by Aardklop aan op 4 en 5 Oktober 2023
Hy vertel die verhaal van die legendariese liedjie-aande by sy huis in Pretoria - 1981 en ‘82. Die vlam van MUSIEK EN LIRIEK is entoesiasties met kollegas en die publiek gedeel. Hy kleur die verhaal in met dáárdie musiek waaronder dié van Koos Doep, Lucas, Coenie, Anneli en homself: liedjies wat dikwels vir die eerste keer by Margaretastraat gehoor is.
AARDKLOP Konservatorium.
04 Oktober 13h00
05 Oktober 10h00
Jannie kan hier gekontak word:
Optredes:
+27 72 460 5568
Media:
+27 72 460 5568
Jannie
+27 82 410 4046