Kunstefees in die kleine
09 September 2021

Jannie du Toit

Jannie beplan om sy KUNSTEFEES IN DIE KLEINE, die hoogtepunt van sy viering van vyftig jaar met Afrikaanse musiek, DV op Sondag 5 September 2021 in die Afriforumteater in Pretoria aan te bied.

Die KUNSTEFEES IN DIE KLEINE behels – soos ook in 2019 gebeur het - drie van sy produksies wat op dieselfde dag voor ‘n gehoor aangebied en opgeneem word met die oog op uitsending deur kykNet.

Die produksies sal ook lewendig “gestream” word, soos wat dit plaasvind op die verhoog en vir die 24 uur wat daarop volg, sodat aanhangers wêreldwyd kan deel in die groot dag:

Die opgedateerde weergawe van Jannie se outobiografie van tien jaar gelede – Onderweg – sal DV ook by hierdie geleentheid bekendgestel word.

Lees ook die volgende ...

Jannie se lewensreis

Lees Hier ..

Jannie se optredes

Lees Hier ..

Jannie se musiek

Lees Hier ..

Jannie se musiek hier te koop

Koop Hier ..

Jannie op KYKNet vanaf 
29Sept21

Lees Hier ..

Kontak Jannie hier

Lees Hier ..

Kontak Jannie

Jannie kan hier gekontak word:

+27 72 460 5568

+27 72 460 5568

+27 82 410 4046

Volg Jannie
Belangrike skakels
Jannie du Toit