KKNK 2023

Jannie sing by KKNK 2023 die werk van Marie Tredoux. Saam met Jannie tree op Chanie Jonker en Annelie du Plessis-Hoberg.

Optredes vind plaas by die Banketsaal as volg:


Maandag 03 April om 16h00
Dinsdag 04 April om 13h00
Woensdag 05 April om 13h00


Bespreek jou kaartjies hier:

kknk.co.za/program/die-maan-deur-n-gaatjie-in-die-nag/

Lees ook die volgende ...

Kontak Jannie

Jannie kan hier gekontak word:

+27 72 460 5568

+27 72 460 5568

+27 82 410 4046

Volg Jannie
Belangrike skakels
thewebman.co.za