Bespreek vir al 3 vertonings wat in die teater plaasvind en kry 30% afslag.
Hartsmusiek deur Jannie, bygestaan deur Susan Mouton op Tjello.
Canope Brunch ingesluit.
Sielvolle liedjies deur Marie Trdoux van Jacobsbaai. Bindteks deur Dana Snymanmet Annelie du Plessis-Hoberg (fluit) en Chanie Jonker (klavier)
Die verhaal van die legendariese "liedjie aande" by Jannie se huis in Margaretastraat gedurende die 80's toe die luisterlied begin blom het.
Debuut van Jannie se nuwe program.
Jannie sing sy gunsteling musiek uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu. Met Marcel Dednam (klavier) en Deryl Dednam (alt-saxofoon).
Sondag se vertonings sluit 'n ligte middagete in.
Jannie net met sy kitaar op die verhoog met 'n keur uit die talle liedjies wat hy oor die afgelope halfeeu geskryf het.
BESPREEK HIERDie verhaal van die legendariese "liedjie aande" by Jannie se huis in Margaretastraat gedurende die 80's toe die luisterlied begin blom het.
BESPREEK HIERKaapse Debuut van Jannie se nuwe program.
Jannie sing sy gunsteling musiek uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu. Met Marcel Dednam (klavier) en Deryl Dednam (alt-saxofoon).
Jannie kan hier gekontak word:
Optredes:
+27 72 460 5568
Media:
+27 72 460 5568
Jannie
+27 82 410 4046