Jannie sing die onopgesmukte liedjies van die legendariese Marie Tredoux, inwoner van Jacobsbaai aan die Weskus. Op 94 maak sy steeds liedjies wat die hart raak, oor die Weskus en oor die prentjiemooi Jacobsbaai.
Drostdy Teater, Stellenbosch
13 Oktober 13h00
14 Oktober 13h30
Jannie kan hier gekontak word:
Optredes:
+27 72 460 5568
Media:
+27 72 460 5568
Jannie
+27 82 410 4046